facebook   twitter   youtube   email   map

Sokker / Soccer

Die sport vind groot byval by ons leerders. Ons het tans 2 spanne: o/12 en o/14. Ons wil graag die sokker uitbrei sodat ons ook Junior Spanne kan inskryf.

Die oefeninge vind plaas op Woensdae en Vrydae vanaf 13:30-14:30. Die sokker seisoen begin direk na die atletiek seisoen.

Ons tuiswedstryde vind plaas by Dick Fourie Stadium. Sien kaart.


This sport is very popular amongst our learners. We have 2 teams: u/12 and u/14. We would like to extend it so that we can have junior teams as well.

Practice is on Wednesdays and Fridays from 13:30 – 14:30. The soccer season starts directly after the athletics season ended.

Matches played on homeground will take place at Dick Fourie Stadium. Map provided

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)