facebook   twitter   youtube   email   map

Atletiek / Athletics

Atletiek word gedurende die eerste drie maande van elke jaar beoefen. Die skool streef na massadeelname en gedurende sportperiode kry alle leerlinge ‘n kans om te wys wat in hulle steek.  Die eerste  leerlinge van die Rooi, Blou en Geel span word na die huissport genooi. Dit is altyd ‘n groot gebeurtenis op die atletiekkalender.

Items aangebied: 60m, 80m, 100m, 150, 200m Naellope
  70m, 75m, 80m, 150m, 200m Hekkies
  800m, 1200m, 1500m Langafstande
  Hoogspring, Verspring, Gewigstoot

Atletiekdrag word by die skool gehuur teen ‘n minimale bedrag.

Byeenkomste vir 2015

30 Jan - Handhawer

6 Feb - Unitaspark

12 Feb - Interlaer

 


Learners participate in athletics during the first three months of every year. The school strives towards mass participation and during sport periods each learner has the chance to prove him/herself in various items. During the interhouse meeting, the Red, Blue and yellow teams compete to gain a place in the schools official athletics team.

Items: 60m, 80m, 100m, 150, 200m Sprints
  70m, 75m, 80m, 150m, 200m Hurdles
  800m, 1200m, 1500m Long distance
  High jump, Long jump, Shotput

Athletic clothes are hired at school at a nominal amount.

Athletic meetings for 2015

30 Jan - Handhawer

6 Feb - Unitaspark

12 Feb - Inter Athletic

 

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)