facebook   twitter   youtube   email   map

Klerebank / Clothing Bank

Die skool beskik oor ‘n klerebank.
Ouers wat nie nuwe skoolklere kan bekostig nie, kan by die skool se klerebank kom aanklop vir hulp.
Ons rig ‘n vriendelike versoek aan ouers om ongebruikte skoolklere, klere wat te klein is, of die van vertrekkende leerders en gr 7’s, aan die klerebank te skenk.
Die klerebank sal slegs op Woensdae vanaf 13:30 – 14:00 oop wees.


The school runs a clothing bank. 
Parents who cannot afford new clothes can come to the clothing bank for help. 
A friendly request to parents, please donate used clothes to the school, clothes learners have outgrown, clothes of learners leaving school and Gr 7’s. 
The clothing bank will be open on a Wednesday from 13:30 – 14:00.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)