Rekenaargeletterdheid / Computer Literacy

Gun u kind een uur per week deeglike rekenaaropleiding. ‘n Futurekids rekenaarsentrum word deur die skool bedryf vir alle leerders vanaf 6 – 14 jaar. Die leerprogram se inhoud berus onder andere op ‘n “leer deur pret” beginsel, waar selfs komponente wat volwassenes moeilik vind, maklik bemeester word. ‘n Rekenaarsentrum om op trots te wees! Kontak die skool vir meer inligting.


Grant your child the opportunity to become computer literate in one hour per week. The school operates a Futurekids computer centre for learners from 6 – 14 years of age. The contents of this program are based on the principle of “learning is fun”. Adults find some components difficult to master but here kids grasp it easily. A computer centre to be proud of!  For more information contact the school.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)