Prysuitdeling / Prize Giving

‘n Prysuitdelingsfunksie vind jaarliks gedurende November plaas. Tydens hierdie geleentheid word leerders, vanaf Gr R – Gr 7 bekroon vir hulle akademiese-, kulturele- en sportprestasies.


The prize giving function takes place during November.  During the function learners from Gr R – Gr 7 will be rewarded for their academic, cultural and sport achievements.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)