facebook   twitter   youtube   email   map

Skaak / Chess

Die skaakliga vind gedurende die 2de termyn plaas. Hier kry die spanne die geleentheid om teen ander skole mee te ding, eers in Vereeniging en daarna Sedibeng.

Gedurende die 3de termyn vind daar kampioenskappe plaas waar leerders kan vorder tot Provinsiaal.

Daar word ‘n interne skaakkompetisie gehou gedurende Februarie om talent te ontgin en vaardighede te ontwikkel. Oefentye vind plaas op Woensdae tot die liga begin.

Verskeie skaakwedstryde vind ook plaas gedurende die jaar.


Chess league takes place during the 2nd term. During this time the teams will get the opportunity to play against schools in Vereeniging, and later the Sedibeng District.

Championships take place during term 3, where the players can progress to provincial level.

From February an internal chess competition will be held for the learners to show their talent and develop new skills. Practise takes place on Wednesdays until the league starts.

Different chess matches take place during the year.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)