facebook   twitter   youtube   email   map

Kunsfees / Art Festival

Dit is met groot vreugde dat ons kan aankondig dat ons leerlinge besonder goed presteer het die jaar. Dit is vanjaar die eerste jaar dat Laerskool Unitaspark die Afrikaanse Drama Kunswedstryd aangebied het. Die beoordelinmg het op ‘n besondere opbouende manier plaasgevind. Elke leerling het dit geniet. Die skool het 69 leerlinge ingeskryf. Baie goeie prestasies is behaal - 18 A’s, 30 A+ en 13 A++!

Ons hoop dat ons volgende jaar nog meer pronkvere sal ontvang. Die leerlinge kan uitsien na nog meer items om aan deel te neem, soos onder andere skryfkuns en improvisasie.

Juffrou Riana


We are very happy to announce that our pupils from Gr R-7 did very well. It was the first year that Unitaspark Primary School hosted the Art Festival. In total we had 69 learners who participated with very good results - 18 A’s, 30 A+ and 13 A++!

We hope that more children would participate next year. The children enjoyed it and the adjudication was professional – in a way that all felt like winners.

Teacher Riana

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)