facebook   twitter   youtube   email   map

Koor / Choir

Laerskool Drie Riviere Primary het 2 kore. ‘n Senior koor (Gr 4-7) en ‘n junior koor (Gr 1-3). Hierdie 2 kore tree jaarliks op saam met ‘n gaskunstenaar tydens die Foyer produksie vertonings. Gedurende 2013 het die senior koor ook aan die koorfees by Laerskool Noordhoek deelgeneem. Ons poog om soveel moontlik leerders die geleentheid te gee om deel van die kore te wees. Hierdie jaar het beide ons senior en junior koor met meer as 50 leerders gespog.


Here at Laerskool Drie Riviere Primary we boast with 2 choirs. The senior choir (Gr 4-7) and the junior choir (Gr 1-3). Both have more than 50 learners. We participate annually in the Foyer Production with a guest artist. In 2013 the senior choir was also part of the Laerskool Noordhoe choir festival.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)