Inligtingsaande / Information Evenings

Inligtingsaande sal gedurende Januarie vir alle ouers in die Junior- en Seniorfase gehou word. Tydens hierdie geleenthede sal die ouers ten volle deur die Hoof en Departementshoofde oor skoolsake ingelig word. U kry ook die geleentheid om die betrokke klasonderwyser/es te ontmoet.


Information evenings will be held during January for the Junior- and Senior phase. During these meetings parents will be fully informed by the principal and head of departments regarding the preparation preparatory program and organisational aspects of the school. You will also have the opportunity of meeting your child’s teacher/s.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)