facebook   twitter   youtube   email   map

Media

Ons het ‘n voltydse media koördineerder in diens.  Alle grade word geintegreer en besoek die media weekliks volgens rooster vir ‘n periode – Woordeskat, vasvrae, debate, storie lees en stillees word gedoen.  ‘n Groot verskeidenheid opvoedkundige speletjies, ontwerp, legkaarte en legos is beskikbaar vir leerders.

Die media is voor skool, gedurende pouse en na-skool oop vir leerders om van die groot verskeidenheid fiksie en nie-fiksie (Afrikaans en Engels) boeke uit te neem.

Naslaan fasiliteite en toegang tot internet is ook beskikbaar.  Hulp word ook naskool verleen an leerders met hul take.


We have a full time media-coordinator.  The media stock a large variety of fiction as well as non-fiction books (Afrikaans and English).  Reference books and internet is also available to the children for assignments.  All grades are integrated and visit the media on a weekly basis for a period according to a roster.

During these classes different activities are done, for example:  vocabulary, quiz, story reading, debate, silent reading

A big variety of educational games are available for the learners as well as design, puzzle building and Lego’s.  On a weekly basis Puppet Shows are performed in the media during breaks.

The media is open before school, during breaks and after school.  Learners are also assisted after school with assignments.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)