facebook   twitter   youtube   email   map

Erkenning van Prestasies / Academic Acknowledgement

(Top 10, buitemuurse sport en ander prestasies, prysuitdeling)

‘n Spogwerkstelsel is in plek vanaf Gr 4-7 om leerders te motiveer om deurgaans goeie werk te handhaaf.  Leerders word ook elke Maandag tydens saalopening erkenning gegee vir hul verdienstelike werk.  Elke kwartaal word leerder akademiese erkenning gegee deur die Top 10 akademiese presteerders per klas aan te wys.


(Top 10, extramural sport and other achievements, awards)

A show off system is used in all classes, Gr 4-7, to motivate learners to deliver continuous hard work.  During assembly on Monday’s learners’ work are acknowledged.  Once a term an academic Top 10 is selected per class to reward academic performers in the Intersen Phase.

Prysuitdeling / Prize Giving Ceremony

‘n Wye verskeidenheid van sertifikate, balkies en trofeë beloon ons akademiese presteerders as die finale akademiese hoogtepunt van die jaar.


A variety of certificates, pins and trophies are awarded for academic achievements at different levels.  This ceremony is the academic highlight of the year.

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)