facebook   twitter   youtube   email   map

Boodskap van die Hoof / Message from the Principal

Laerskool Drie Riviere Primary is a multi-cultural parallel medium school that ensure an accessible and inviting school environment.

Ons is reeds van die verlede losgemaak en fokus lankal op die toekoms.  Gestand aan ons skoolleuse “Groei en Bloei” weet ons dat ‘n mens slegs oud word indien jy ophou om te groei.  Geen groei kan plaasvind alvorens ons nie onsself verbind tot aanhou nie.  We are all part of the rainbow  nation – we at Laerskool Drie Riviere Primary form the brightest colour in the rainbow.

Sestig goue jare is reeds verby, maar steeds bly dit vir ons van groot belang dat ons kinders geborge moet wees in hulle tradisie en kultuurerfenis.  The barometer for a happy and contented school climate is without doubt the pupils.  We have confidence in our children; they accept one another without exeption.

Deur opvoedende onderwys ontdek ons leerlinge se verborge potensiaal en ontgin ons dit deur kennis, vaardighede, gesindherde en waardes – Dit geskied deur gelukkige, bekwame en toegewyde onderwysers.  Teachers are the foundation of good schools, and good schools are the pillars of healthy and democratic communities.

Mag elke leerling se innerlike dryfveer verdergerugsteun word deur ‘n onvoorwaardelike vertroue in god – die enigste werklike Hoop vir ‘n gewaarborgde toekoms.

Laerskool Drie Riviere Primary – Die skool vir die kind/The school for the child.

Piet van Zyl

Teken In / Login

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)